|
|
Nikos Bediening - vertel dit soos dit is Ietsie van ons... ![]() ![]() Nikos Bediening is 'n interkerklike rondreisende Eindtyd bediening. Die bediening is deur Dr Jan van Wyk, wie 35 jaar ervaring in die voltydse pastorale bediening het, gestig. Jan glo aan die noodsaaklikheid en die opbouing van die plaaslike gemeente. Hy predik die Woord van God sonder enige kompromie en gee ruimte aan die Heilige Gees om mense te bedien. (1 Kor 2:1-5; Mat 9:35; Joh 14:12; Hand 10:38). ![]() Wat bied ons u... Bybel gefundeerde lering oor verskeie temas ![]() ![]() ![]() ![]() Hoor wat sê ander Hoe predikers Nikos Bediening ervaar het ![]() ![]() Hier kan u lees wat ander predikers van Nikos en die Bediening van Dr Jan te sê het. Lees dit hier. ![]() ![]() Eindtyd DVD stelBestel vandag! Meer as 5 ure se lering![]() ![]()
![]() DVD BestelvormVoltooi die vorm en![]() ![]()
![]() |
Shopping CartDie Stigter van Nikos Bediening Dr Jan van Wyk ![]() ![]()
Jan is getroud met Drieka en hulle woon in Welkom. ![]() Besprekingsvorm Voltooi en "submit" ![]() ![]()
![]() Vir verdere riglyne en inligting rakende kostes gaan na ons inligting en riglyne bladsy. (Die bladsy nog net in Engels beskikbaar) ![]() Nuwe Wêreld Orde Wat beteken dit? ![]() ![]()
Die Bybel voorspel dat een wêreld regering in plek sal wees voor Christus Jesus terugkeer om Sy koninkryk op aarde te vestig. Ons hoor die afgelope tyd so baie van Een Globale Orde, maar baie mense weet nie wat met die term bedoel word nie. Die waarheid is egter dat Een Globale Wêreld Orde impliseer een wêreld regering.Nooi Jan vandag nog om u gemeente meer te leer in die verband. Lees meer hier (Engels). ![]() |
















